DIE ANC het Gauteng net-net behou in die 2019-verkiesing. Die party se steun op nasionale vlak het met byna vyf persentasiepunte afgeneem – dit sou nog verder geval het as pres. Cyril Ramaphosa nie in 2017 by Nasrec gewen het nie – in 'n verkiesing waarvoor die minste mense nóg in die era van demokrasie opgedaag het.
Dit is meesal die manier waarop dié party die ekonomie hanteer het wat sy steun oor die laaste dekade so erg laat kwyn het – en dit sal aanhou gebeur.
Omtrent 30% van die bevolking is werkloos en die graderingsagentskappe vertrou nie dat die regering die politieke wil het om die nodige hervormings te implementeer om die land se ekonomie te herstel nie. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.