MAX DU PREEZ vertel die verhaal van ’n buitengewone wysgeer uit die voor-koloniale tyd en redeneer dat hy sy plek onder die mensdom se ander groot filosowe behoort in te neem.
EK vermoed die meeste van ons deel die dominante siening wêreldwyd dat daar eintlik maar net drie filosofiese tradisies in die geskiedenis is: Europees, Chinees en Indies.
Gemeenskappe soos die voor-koloniale Afrikane, inheemse Amerikane en Polinesiërs het wel spreuke geskep, stories vertel en mites opgemaak, maar hulle het geen filosofiese tradisie nie, of beslis nie iets wat die moeite werd is om in enige vergelykende studie van die filosofie ingesluit te word nie.
Wat het al dié gemeenskappe gemeen? Hulle het nie gelees en skryf nie. Hoe dit gebeur het, is ’n baie interessante vraag wat niks met intellektuele minderwaardigheid te make het nie, maar ons kan nie nou daarby stilstaan nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
MOHLOMI EN MOSHOESHOE
Die Aristoteles van die Vrystaatse vlaktes
MAX DU PREEZ vertel die verhaal van ’n buitengewone wysgeer uit die voor-koloniale tyd en redeneer dat hy sy plek onder die mensdom se ander groot filosowe behoort in te neem.
Deel
EK vermoed die meeste van ons deel die dominante siening wêreldwyd dat daar eintlik maar net drie filosofiese tradisies in die geskiedenis is: Europees, Chinees en Indies.
Gemeenskappe soos die voor-koloniale Afrikane, inheemse Amerikane en Polinesiërs het wel spreuke geskep, stories vertel en mites opgemaak, maar hulle het geen filosofiese tradisie nie, of beslis nie iets wat die moeite werd is om in enige vergelykende studie van die filosofie ingesluit te word nie.
Wat het al dié gemeenskappe gemeen? Hulle het nie gelees en skryf nie. Hoe dit gebeur het, is ’n baie interessante vraag wat niks met intellektuele minderwaardigheid te make het nie, maar ons kan nie nou daarby stilstaan nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Fase 6 vir Eskom, fase 8 vir Cyril
Hermmusi beplan 'n nuwe party(tjie)
Werk 4 dae teen 80% van jou salaris – maar jy hét werk
Boeke wat die land se pols neem
Deel
Deel
Volgende artikelMax du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.