Dié media deel in skuld van skade wat aan persvryheid gedoen is

DIE MEDIA EN DIE EFF

Dié media deel in skuld van skade wat aan persvryheid gedoen is

Enigiets wat fasciste soos die EFF toelaat om die nuusdekking van sy byeenkomste te manipuleer is ’n stap in die verkeerde rigting, waarsku PIET CROUCAMP.

JOERNALISTE het met die koms van sosiale media rolle ingeneem wat verder strek as dié van die tradisionele verslaggewer.

So byvoorbeeld kloof die briljante ondersoekende joernalis Pauli van Wyk nie net die politieke korrupsie van die EFF en die regerende party tot op die been oop nie, sy is ook in vuurwarm bekgevegte betrokke met Julius Malema en Floyd Shivambo op Twitter.

Die stryd om die werklikheid en die waarheid woed voort in diverse media en op ’n kompleksiteit van platforms. Dit is nie meer net die feite wat die praatwerk doen nie; innuendo, ad hominem-aanvalle en suggesties karteer iets baie persoonliks aan die wedersydse ervaring tussen joernaliste en die objekte van hul werk...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.