REIS EN ONTSPANNING
Toerisme: soos ’n gevangene wat wag vir die doodskoot
Toerisme is op sy knieë. Byna elke land op aarde is in, of deur, een of ander staat van inperking. Vliegtuie het ophou vlieg. Toerskepe het ophou toer. Hotelle staan leeg. Mense bly die huis. En dít, sê almal wat weet, gaan nog lank duur, en selfs daarna gaan niks ooit weer dieselfde wees nie en sal die sektor groot aanpassings moet maak om te oorleef, skryf ANNELIESE BURGESS.

DEEL
SY sit op die stoep van haar huisie aan die skilderagtige Wildekus en kyk uit oor die riviermond, wat soos 'n lui slang in die woes geklitste Indiese oseaan inloop.
Die strand is leeg. Twee maande gelede, op 'n winderige dag soos vandag, sou die see vol vlieërplankryers gewees het en haar lodge vol toeriste. Daar sou musiek uit die kroeg gedwarrel het en sy sou aan die woeker gewees het in die kombuis om aandete voor te berei vir tot 80 mense.
Maar nou het die staat van inperking hierdie besigheid, wat al byna 30 jaar lank suksesvol bestaan, letterlik oornag tot stilstand geruk. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.