IN SENEKAL SE STRATE
Amperse gunfight at the OK Scheepers
Op een dag het Senekal die ontmoetingspunt geword van als wat Suid-Afrika verdeel. In teenstelling met die vorige protes ná die moord op Brendin Horner het verlede week se betogings grootliks weerskante van ras- en politieke verdelings geskied. ’n Kombinasie van wapens en emosie kon dodelik gewees het, skryf SYBRANDUS ADEMA. Dankie tog vir die son.
IN SENEKAL SE STRATE
Amperse gunfight at the OK Scheepers
Op een dag het Senekal die ontmoetingspunt geword van als wat Suid-Afrika verdeel. In teenstelling met die vorige protes ná die moord op Brendin Horner het verlede week se betogings grootliks weerskante van ras- en politieke verdelings geskied. ’n Kombinasie van wapens en emosie kon dodelik gewees het, skryf SYBRANDUS ADEMA. Dankie tog vir die son.
Deel
DIT het gevoel soos ’n Wilde Weste-fliek: bekommerde, biddende inwoners wat hul besighede sluit, die koshuiskinders huis toe stuur en agter geslote deure skuil. En op die seisoen se warmste dag tot dusver kom hulle oor die stowwerige vlaktes via padblokkades aan – taxi’s, bakkies, busse, bikes, helikopters en ligte vliegtuie, gevul met mans en vroue wat ’n last stand gaan maak, asook heethoofde wat selfs meer hitte beloof.
Senekal is vandag, nogal op die VN se Wêreldvoedseldag, die ontmoetingspunt van als wat Suid-Afrika verdeel.
Die sheriff, polisieminister Bheki Cele, is in die dorp, oftewel hy en ’n peloton polisielede tot die tande bewapen en gepantser, met splinternuwe onlustevoertuie en ’n reusagtige mobiele aanklagkantoor wat regstaan vir cowboys, crooks en Covid-maskerloses. Die Staat gaan nié geïntimideer word nié, en so ook nie die uiteenlopende groepe betogers nie – die slagordes is opgestel...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikelSybrandus Adema
JoernalisSybrandus Adema is 'n vryskut-joernalis van Kaapstad.