KERSFEES IN JULIE | Teken nou in en kry 30% afslag

LEES SAAM

KERSFEES IN JULIE | Teken nou in en kry 30% afslag

Ons nooi enigiemand wat nog nie 'n intekenaar is nie om van ons Kersfees-in-Julie-aanbod gebruik te maak.

Het jy nog nie ingeteken op Suid-Afrika se oorspronklike aweregse koerant in Afrikaans nie? Wel, hier is nou jou kans! 

Ons hou ons Kersfees in Julie en vir 'n kort rukkie kry intekenare 30% afslag. Dit beteken jy betaal slegs R18 'n week (R72 per maand) en R16 'n week (R64 per maand) as jy 'n pensioenaris is.

En daarvoor kry jy 'n daaglikse geselsbrief, die kans om deel te neem aan ons kommentaar-seksie en toegang tot al ons stories van die afgelope twee en 'n half jaar...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.