DIT voel vir die meeste mense met spesialiskennis van energie soos ’n no-brainer as daar ooit een was: ’n volwaardige groen-revolusie kan Suid-Afrika se elektrisiteitsprobleme oplos, veel doen om werkloosheid te bekamp en industrialisering te bevorder en sorg dat ons ons verantwoordelikheid om klimaatsverandering te help stuit, kan nakom.
Helaas, so ’n revolusie is nie op ons horison nie. Nie solank Gwede Mantashe die minister van minerale bronne en energie is nie. Hy is die grootste dinges in die drinkwater.
Dit is nie net klimaataktiviste wat vir ’n groen revolusie stry nie. Eskom, onder die dinamiese leierskap van André de Ruyter, het ’n ambisieuse plan om steenkoolkragsentrales gou uit te faseer en met opwekkers van volhoubare energie te vervang...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
FOSSIEL-MINISTER
POLITIEKE NOTABOEK | Die Gwede in die drinkwater
MAX DU PREEZ skryf oor die minister wat die groen-revolusie saboteer en oor Cyril Ramaphosa se mea culpa en Nuwe Daeraad 2.0.
DEEL
DIT voel vir die meeste mense met spesialiskennis van energie soos ’n no-brainer as daar ooit een was: ’n volwaardige groen-revolusie kan Suid-Afrika se elektrisiteitsprobleme oplos, veel doen om werkloosheid te bekamp en industrialisering te bevorder en sorg dat ons ons verantwoordelikheid om klimaatsverandering te help stuit, kan nakom.
Helaas, so ’n revolusie is nie op ons horison nie. Nie solank Gwede Mantashe die minister van minerale bronne en energie is nie. Hy is die grootste dinges in die drinkwater.
Dit is nie net klimaataktiviste wat vir ’n groen revolusie stry nie. Eskom, onder die dinamiese leierskap van André de Ruyter, het ’n ambisieuse plan om steenkoolkragsentrales gou uit te faseer en met opwekkers van volhoubare energie te vervang...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.