Gaan die ANC uiteindelik SA in 2024 verloor?

DRIE MOONTLIKE TOEKOMS-SCENARIO'S

Gaan die ANC uiteindelik SA in 2024 verloor?

Nadat die ANC pas vir die eerste keer ’n volstrekte meerderheid nasionaal verloor het, is dit heeltemal moontlik dat die party die land in 2024 kan verloor. Daar is nietemin ’n paar moontlikhede vir die toekoms, en van hulle is nogal vreesaanjaend, sê ANTHONY BUTLER.

  • 12 November 2021
  • Nuus & Politiek
  • 13 min om te lees
  • artikel 4 van 30
  • Anthony Butler

DIE plaaslike verkiesing op 1 November was die tweede van net twee “keerpunt-oomblikke” in Suid-Afrika se onlangse geskiedenis, berig Sunday Times.

Die eerste een was die 1994-verkiesing, “toe alle Suid-Afrikaners, ongeag ras, vir die eerste keer saam vir ’n algemene regering gestem het”. Die tweede een het gewys “die postapartheid-vorm van eenparty-oorheersing is prakties gebroke”.

Dis ’n skerp waarneming, maar dalk effens haastig. Versigtiger waarnemers glo ’n regtig gewigtige verskuiwing sal nie tot 2024 kom nie, indien enigsins. Daar’s ’n lang, gevaarlike reis tussen ’n kwynende bewind met ’n oorheersende party en ’n mededingende multipartystelsel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.