Cyril se groot oomblik - dalk ons s’n ook?

HOU, SENUWEES, HOU!

Cyril se groot oomblik - dalk ons s’n ook?

Cyril Ramaphosa het gister bo die lawaai uitgestyg en 'n duidelike boodskap uitgestuur: dit is 'n oomblik van kritieke belang om sosiale kohesie te herbou en Suid-Afrika te stabiliseer. Nou is sy uitdaging om die inspirerende woorde 'n werklikheid te maak, skryf MAX DU PREEZ.

Dit het Cyril Ramamphosa vier uur langer as beplan geneem om die nasie toe te spreek, maar daar kan min Suid-Afrikaners wees wat nie dink die wag was die moeite werd nie.

Miskien is dit die grootste oomblik van sy presidensie, die Werklike Nuwe Daeraad. Of praat ek te gou?

Die histerie het luid en wyd gewoed die hele week: Cyril en die ANC-leierskap gaan ons uitverkoop, ons rewolusie verraai, ons terugneem na wit dominering. Ander het weer geskreeu: hier kom 'n radikale swart regering van die ANC en EFF wat ons in Venezuela gaan verander...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.