Die eko-krygers van Pondoland

ONDERHOUD

Die eko-krygers van Pondoland

ANNELIESE BURGESS praat met Malcolm Campbell, sameroeper van die Amadiba-krisiskomitee se tegniese komitee, oor die Xolobeni-gemeenskap se jongste stryd om hulle grondgebied te beskerm. Hierdie keer wil hulle hê die roete van die N2-tolpad moet verander word sodat dit nie deur die mees omgewingsensitiewe deel van hulle grond loop en hernieude mynboupogings vergemaklik nie.

MALCOLM Campbell is 'n argitek en 'n stads- en ontwikkelingsbeplanner, asook die adjunkvoorsitter van die raad van die Universiteit van Kaapstad. Hy is  sedert sy studentedae in die 1970's 'n aktivis en dit het hom die lot van die Amadiba-mense ter harte laat neem.

“Ek beskik oor professionele tegniese kundigheid, maar ek het ook  begrip en waardering vir gemeenskap-struggles en wat dit verg om te veg vir dít waarin jy glo,” sê hy.

“Die Amadiba is baie trots op hulle tradisie van verset.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.