Die grootste gevaar van kunsmatige intelligensie: die mens

DIE ONTWRIGTER

Die grootste gevaar van kunsmatige intelligensie: die mens

Kunsmatige intelligensie (KI) gaan die diepste essensie van menswees bevraagteken. In sy tweede aflewering oor KI kyk JAN HORN ook na hoe mense geldelik kan oorleef as die masjiene oorneem.

TIK “AI” op jou YouTube-soekfunksie in. Roep die lang lys video’s oor AI op. Artificial Intelligence. As jy tyd het, kyk na die paar wat ek hier voorstel.

Of kyk net na die opskrifte:

Artificial Intelligence. Mankind’s Last Invention..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.