Carsten Rasch

Bydraer

Carsten Rasch was tot onlangs die eienaar van die lewer-veranderende Blah Blah Bar. Deesdae speel hy dromme vir die Sunny Skies, en skryf oor goed wat hy like, meestal musiek. Hy is die skrywer van 'Between Rock & a Hard Place' (Friction Books), 'n memoir oor sy ervaringe as 'n punk promoter in die eighties, en is besig met 'n tweede memoir, 'En Route to the Palace of Wisdom'.

Vrye Denker

Die moeder van alle SA musiek

Vrye Denker

Boeremusiek? Boeremusiek?! Dink weer

Vrye Denker
Gratis

Die beste song . . . nooit

Vrye Denker
Gratis

Afrikaans, Maties en ’n love-hate-verhouding

Mense & Kultuur

Musikante se uitkoms uit die woestyn

Mense & Kultuur
Gratis

Die dag toe Willie met ’n ‘bang’ geland het