Gerrie Snyman

Akademikus

Gerrie Snyman is afgetree en op die oomblik 'n navorsingsgenoot en buitengewone professor in die Departement Bybelkunde en Antieke Studies by Unisa.

Boeke

My hart het genoeg plek vir die koeëls

Vrye Denker
Gratis

’n Generasie later klap Grensoorlog-skote steeds