Goolam Vahed
AkademikusVahed gee geskiedenis aan die Universiteit van KwaZulu-Natal. Hy het al gepubliseer oor nierassige krieket, ingeboekte arbeid, godsdiens en kultuur, en die stryd teen apartheid. ’n Boek waarvan hy die medeskrywer is, Durban’s Casbah: Bunny Chows, Bolsheviks and Bioscopes (UKZN Press), verskyn eersdaags.
Bloedrivier-monument oorbrug nie verskille