Bloedrivier-versoeningsmonument oorbrug nie eeue oue verskille nie

TERUG NA DIE SLAGVELDE

Bloedrivier-versoeningsmonument oorbrug nie eeue oue verskille nie

'n Nuwe boek oor die die Boere-inval in die Zoeloe-koninkryk toon dat die verdeeldhede in Suid-Afrika van die 21ste eeu ou wonde oopmaak, skryf GOOLAM VAHED.

JOHN LABAND, Suid-Afrikaanse historikus en emeritus-professor aan die Wilfrid Laurier-Universiteit in Kanada, het al wyd oor die Zoeloe-geskiedenis gepubliseer. Sy werke sluit in The Rise & Fall of the Zulu Nation; The Atlas of the Later Zulu Wars; Kingdom in Crisis: The Zulu Response to the British Invasion of 1879; Historical Dictionary of the Zulu Wars; en Zulu Warriors: The Battle for the South African Frontier.

Die gebeure in die aanloop tot die Slag van Bloedrivier in 1838 word steeds hewig betwis. Die storie van die moord op Piet Retief deur Dingaan se krygers en die Boere se heldhaftige oorwinning oor die Zoeloes is aan geskiedenisstudente van die 1970’s is opgedis. Tussenin is ’n storielyn gesmous van ’n akte van sessie van Zoeloe-grond wat die Boere ’n wettige reg op ’n groot deel daarvan sou gee.

In sy jongste boek, The Boer Invasion of the Zulu Kingdom: 1837-1840, keer Laband na hierdie slagvelde terug, sif deur die argiewe en toets die integriteit van die verduidelikings wat vasgevang geraak het in die ideologiese bolwerk van wat Afrikaner-nasionalisme sou word. Hy gebruik sy pen om ’n gewaad van baie skakerings in ’n betowerende relaas te verweef...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.