Eens had ons leiers

MOSHOESHOE SE NALATENSKAP

Eens had ons leiers

Aan die wortel van Suid-Afrika – en Afrika – se vele krisisse lê ’n gebrek aan strategiese en etiese leierskap. Maar ons hoef nie by die Weste of die Ooste vir modelle van suksesvolle leierskap te gaan soek nie. Die beste rolmodel kom uit ons eie geskiedenis hier aan die suidpunt van Afrika, skryf MAX DU PREEZ.

HEBSUG. Magsug. Beginselloosheid. Ideologiese verstarring. Vervreemding van die burgery. Dag-tot-dag-besluitneming eerder as medium- en langtermyn-strategieë en beplanning. Vrees vir verandering. ’n Gebrek aan innerlike oortuiging en waagmoed.

As ek die ANC se huisarts was, sou dít my diagnose van die simptome van die regerende party se krankhede wees.

As jy dink ons land staan vandag voor ’n gevaarlike krisistyd, wil ek jou twee eeue terugneem: die Lifacane...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.