Politieke Notaboek | Vergeet die shutdown, onthou die...

NADER AAN 'N MAFIASTAAT

Politieke Notaboek | Vergeet die shutdown, onthou die sluipmoord op Cloete en Thomas Murray

MAX DU PREEZ skryf oor die wordende mafiastaat, Jacob Zuma se aanval op 'n joernalis, die mense van Nobody en die vooruitsigte dat Brics nog lede bykry.

SUID-AFRIKANERS se aandag is deur die EFF se manewales afgelei en die brutale sluipmoord verlede Saterdag op twee voorste regspraktisyns en likwidateurs was vergete.

Sluipmoorde is onrusbarend aan die toeneem. Ons beweeg nader en nader daaraan om 'n mafiastaat soos Colombia en Mexiko te word waar sluipmoorde byna alledaags is. Die wese van ons demokrasie en regsoewereiniteit word nou deur georganiseerde misdaad en korrupsie bedreig.

Cloete Murray en sy seun Thomas is in hulle voertuig op die N1 naby Midrand doodgeskiet. Hulle was betrokke by vele operasies om geld wat deur bedrog en korrupsie ingesamel is, terug te kry...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.