Marinda Kolev

Tegniese skrywer

Marinda Kolev is ’n tegniese skrywer wat vir komplekse stelsels in die verdedigingsindustrie handleidings skryf. Sy is mal oor woorde en hul betekenisse. Haar meestersgraad het gehandel oor die vertaling van eiename en neologismes in Terry Pratchett se Small Gods na Afrikaans, en sy glo Small Gods behoort verpligte leesstof vir alle mense te wees.

Mense & Kultuur

Die woordversamelaar

Mense & Kultuur
Gratis

Op ’n eiland ver van Covid

Vrye Denker

Om verwoesting uit jou hande te laat blom

Mense & Kultuur

Die bloedprys van weet