Nina-Rose Clarke

Student en skrywer

Nina-Rose Clarke (20) is 'n tweedejaarstudent aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy het 'n YouTube-kanaal waarop sy bietjie van haar lewe deel en praat oor goed wat vir haar saak maak.

Vrye Denker

Verkiesing I: beginsels vs. pligsbesef

Klubhuis
Gratis

Ek het die virus oorwin!