Akerman op die spoor van sy bloedpa

MEMOIR

Akerman op die spoor van sy bloedpa

HERMAN LATEGAN het die outobiografie gelees van iemand wie se lewe vele raakpunte met sy eie het.

DIE dramaturg Anthony Akerman se lewe en myne het heelparty raakpunte. Hy het so pas sy outobiografie, Lucky Bastard, gepubliseer, myne het net oor 'n jaar terug verskyn.

Akerman skryf vir my: “Alhoewel ek die waarheid vertel, is daar niks wraaksugtig in my memoires nie. Ek gebruik dit nie om mense by te kom nie. Ek het al baie memoires gelees waarin mense die name van mense verander om hulle te beskerm. Hoe beskerm dit hulle? Sodra jy sê name is verander om mense te beskerm, sal lesers – en ek is beslis een van daardie – alles moontlik doen om die ware identiteit van daardie persoon uit te vind. Dit is eintlik nogal preuts.”

Hoerkinders..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.