Vrye weekblad op die app

Vrye weekblad op die app

1 November 2019

  • 01 November 2019
  • Daagliks
  • 1 min om te lees

Ons vra om verskoning vir intekenare wat vandag probleme op die app ondervind het. 

As jou uitgawe steeds nie reg is nie, kliek op Instellings (die wiel regs onder op jou skerm) en kies “Verwyder alle vorige uitgawes". Daarna kan jy die app toemaak en weer oopmaak en die uitgawe sal opdateer.

Lees in vandag se uitgawe Max du Preez se ontrafeling van Tito Mboweni se begroting, Jonathan Jansen vra hoekom ons nie net rugby kan geniet sonder om heeltyd in politieke waansin te verval nie en Adri Kotzé berig uit London oor wat die koerante vir môre se kragmeting tussen die Springbokke en die Engelse Rosies voorspel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.