Meer inligting oor ons Woensdaguitgawe

Meer inligting oor ons Woensdaguitgawe

Die “Vrye Woensdag”-uitgawe van Vrye Weekblad verskyn voortaan elke Woensdagoggend aanlyn by vryeweekblad.com (https://www.vryeweekblad.com/) en in die app. Lesers  wat by die weeklikse nuusbrief ingeteken is, sal dus Woensdae ’n brief ontvang met skakels na dié nuwe stories.

’n Nuwe uitgawe van Vrye Weekblad verskyn soos gebruiklik op Vrydae by vryeweekblad.com (https://www.vryeweekblad.com/) en in die app.

Klik hier (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2019-06-06-hoe-om-in-te-teken-op-vrye-weekblad/) om in te teken, en as jy sukkel met enigiets op jou intekening, stuur ’n e-pos na hulp@vryeweekblad.com (mailto:hulp@vryeweekblad.com). ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X