Nog drie lande erken ’n Palestynse staat; Anglo sê nee vir...

DONDERDAG MET ALI

Nog drie lande erken ’n Palestynse staat; Anglo sê nee vir derde BHP-bod

ALI VAN WYK verklap waar hy sy kruisies gaan trek (en hoekom). En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Pres. Cyril Ramaphosa sal môre die langverwagte Wysigingswetsontwerp op die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) onderteken. Daarmee sal die NVG se Ondersoekdirektoraat (OD) vervang word deur 'n nuwe permanente struktuur, die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie (IDAC).

2. Die direksie van Anglo American het gister 'n derde oornamebod van BHP verwerp, maar het terselfdertyd die wêreld se grootste mynbougroep sewe dae vir verdere voorstelle gegun. Die nuutste bod waardeer Anglo op ongeveer £38,6 biljoen (R900 biljoen), teenoor 'n aanvanklike £31,1 biljoen en 'n latere £34 biljoen...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.