Ons het die Netflix-dokumentêr The Man with 1000 Kids gekyk. Dis ’n ware verhaal, helaas.
Dis nou vir jou ’n ding. ’n Nederlander, Jonathan Jacob Meijer, het skynbaar verslaaf geraak aan saad skenk. Jy kan maar sê hy het nog nooit ’n proefbuis gesien wat hy nie wou bevrug nie. Dit laat hom vreeslik altruïsties voel; soos ’n skommelende ridder wat vroue se diepste wens bewaarheid. Baldadig. Hy het landwyd sperm geskenk onder skuilname, gereeld wêreldwyd gereis en oral troebel flessies ingegee by spermbanke. Wanker, as jy my vra...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR
Sing, semen, sing
Ons boekeredakteur krap kop oor 'n reeks-saadskenker, oorweeg prancercising as 'n sport, bekyk Boeke en Agterblad, en deel 'n grappie en 'n gedig.
Deel
Liewe lesers
Ons het die Netflix-dokumentêr The Man with 1000 Kids gekyk. Dis ’n ware verhaal, helaas.
Dis nou vir jou ’n ding. ’n Nederlander, Jonathan Jacob Meijer, het skynbaar verslaaf geraak aan saad skenk. Jy kan maar sê hy het nog nooit ’n proefbuis gesien wat hy nie wou bevrug nie. Dit laat hom vreeslik altruïsties voel; soos ’n skommelende ridder wat vroue se diepste wens bewaarheid. Baldadig. Hy het landwyd sperm geskenk onder skuilname, gereeld wêreldwyd gereis en oral troebel flessies ingegee by spermbanke. Wanker, as jy my vra...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die DA-boervrou wat MK’s vir hul grond help veg
Sop, ’n jolige rys en hoender op die grill
Kom hier dat oom jou soen
Bokkie, jy’s ’n ixoki
Leef, jag, hyg, moor en lag
Meneer se skoolmeisie en vier rillers
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.