1. Suid-Afrika se inflasiekoers het in Julie tot 4,6% op 'n jaargrondslag verlangsaam, die laagste in drie jaar, wat beteken daar is 'n beter kans dat die Reserwebank die amptelike uitleenkoers in die komende maande kan afbring.
2. Jacob Zuma is nie meer 'n lid van die ANC nie. Die 21 dae wat hy gehad het om teen sy skorsing te appelleer, het gister verstryk en Fikile Mbalula, sekretaris-generaal, het bevestig dat geen appèl aangeteken is nie. Die MK Party het nie amptelik op dié nuus gereageer nie, maar wel in 'n verklaring gesê Zuma sal vandag in Sandton 'n “belangrike toespraak" lewer oor die “huidige politieke situasie en voortdurende ontwikkelings” in die land...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DONDERDAG MET MERCY
Om te besef: Ek geniet nou die lewe waarvan ek gedroom het
MERCY KANNEMEYER vind antwoorde teen die Sondag-blues, en goeie nuus oor inflasie is van die sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Suid-Afrika se inflasiekoers het in Julie tot 4,6% op 'n jaargrondslag verlangsaam, die laagste in drie jaar, wat beteken daar is 'n beter kans dat die Reserwebank die amptelike uitleenkoers in die komende maande kan afbring.
2. Jacob Zuma is nie meer 'n lid van die ANC nie. Die 21 dae wat hy gehad het om teen sy skorsing te appelleer, het gister verstryk en Fikile Mbalula, sekretaris-generaal, het bevestig dat geen appèl aangeteken is nie. Die MK Party het nie amptelik op dié nuus gereageer nie, maar wel in 'n verklaring gesê Zuma sal vandag in Sandton 'n “belangrike toespraak" lewer oor die “huidige politieke situasie en voortdurende ontwikkelings” in die land...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Mercy Kannemeyer
RubriekskrywerMercy Kannemeyer is 'n skrywer, regisseur, teatermaker, produksiebestuurder en meningsvormer. Sy het drama en teaterstudie aan die Universiteit Stellenbosch studeer, en woon deesdae in Johannesburg.