Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
DINSDAG MET LAUREEN
Wilgenhof moet sluit, maar net tydelik
LAUREEN ROSSOUW wonder oor die verskille tussen mans en vroue, en 'n besluit oor die toekoms van Die Huis is een van die sewe dinge wat jy vandag wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Die raad van die Universiteit Stellenbosch het besluit om nie uitvoering te gee aan 'n aanbeveling dat die manskoshuis Wilgenhof sonder meer gesluit word nie. Dit sal vir 'n jaar vir opgraderings toe wees, maar daarna sal dit in 2026 weer as 'n “herverbeelde" manskoshuis heropen word. Die raad sal wel 'n nuwe naam oorweeg, en voorstelle daaroor sal aangehoor word, lui 'n verklaring.
2. Die operasionele ommekeer van die Padongelukkefonds (RAF) is nou by die punt waar verdere vordering net met strukturele verandering bewerkstellig kan word, sê Collins Letsoalo, bedryfshoof. Van die voorstelle sluit in dat die RAF uitbetalings oor jare versprei eerder as om 'n eenmalige enkelbedrag uit te betaal, en dat mense nie dekking geniet as hulle alternatiewe versekering kan bekostig nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.