Wat op aarde het geword van goeie maniere?

DINSDAG MET INGRID

Wat op aarde het geword van goeie maniere?

Sy is propgatvol vir onbeskoftheid, sê INGRID JONES. Vir mense wat dink hulle kan maar net sê wat hulle wil, sonder enige gevolge. En dan is daar nóg sewe goed wat jy vandag wil weet.

VSA-VERKIESING | Ons TV-kykgids help jou om kop te hou met die tye en state wat saak maak.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2024-11-05-jou-langs-die-tv-kykgids-vir-trump-versus-harris/)

1. Amerikaners gaan vandag na die stembus om onder meer hulle 47ste president te verkies. Teen gister het ongeveer 75 miljoen mense reeds 'n vroeë stem uitgebring, en in nege state het meer as 50% van die stemgeregtigde kiesers reeds gestem. 'n Hoë uiteindelike stempersentasie word verwag, hoewel dit waarskynlik nie so hoog soos in 2020 gaan wees nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.