Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.
DINSDAG MET INGRID
Glanssterre se menings is onder die gat geskop
Wat gaan aan, Amerika? Sy dink sy het 'n neus wat tussen stront en suiker kan onderskei, want sy ruik beslis nie suiker nie, sê INGRID JONES. En dan is daar soos altyd sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
WOORDENAAR! | Woorde word wapens as politieke tonge klap
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2024-11-11-politici-en-le-blikke-se-bla-bla-ba/)
1. COP29, die VN se 29ste internasionale klimaatberaad, het gister in Azerbeidjan begin in die skadu van wat Donald Trump se volgende presidentskap vir die omgewing inhou. Die Amerikaanse Environmental Protection Agency (EPA) maak gereed vir selfs groter besnoeiings as in Trump se eerste termyn. “People are anxious and apprehensive, [and] we are preparing for the worst,” het Nicole Cantello, 'n spesialis in waterbestuur by die EPA, aan The Guardian gesê. “By the emails and texts I’m getting, a lot of people will leave. So many things could be thrown at us that it could destroy the EPA as we know it.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ingrid Jones
SkrywerIngrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.