Fucking was ’n dorpie in Oostenryk

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Fucking was ’n dorpie in Oostenryk

Ons boekeredakteur glo objekte is plekhouers vir vergane oomblikke. Iets tasbaars teen die groot vergeet.

Liewe vriende

Ek is sat van politiek en sake van die dag. Ek skryf nou oor voorwerpe.

Wêreldsgoed, het my ouma altyd gesê wanneer ’n kosbare porseleinkoppie aan skerwe spat, met ’n tikkie hartseer in die stem. Ek onthou ook die Bybelse vermaning: Moenie vir julle ’n skat bymekaarmaak op aarde waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie …..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.