Oor melktert, desperation pie en bring-en-braai

DINSDAG MET INGRID

Oor melktert, desperation pie en bring-en-braai

Martha Stewart se desperation pie het gonsgriete behoorlik aan die gang gesit, sê INGRID JONES. Maar presies wanneer het melktert en bring-en-braai ontstaan? En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

WIE GAAN BETAAL? | Dit wemel van die planne by COP29, maar waar gaan die geld vandaan kom?

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-11-18-finansiering-n-kritieke-knoop-vir-globale-klimaatsberaad/)

1. 'n Nuwe nasionale opname dui daarop dat meer as 'n derde van Suid-Afrikaanse vroue in die een of ander stadium die slagoffer van seksuele of andersins fisieke mishandeling was. In tweederdes van dié gevalle was die geweldenaar 'n “intimate partner" van die slagoffer. Die syfers is uit die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) se eerste nasionale studie oor geslagsverwante geweld, wat gister openbaar gemaak is. Altesame 10 012 mense van oor die land heen het aan die opname deelgeneem – 5 603 mans en 4 409 vroue. Die studie dui ook daarop dat die oorgrote meerderheid mans in Suid-Afrika glo ’n vrou moet haar man “gehoorsaam”. Byna 'n kwart van mans glo dat 'n vrou nie mag weier om met haar man seks te hê nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.