Sink of swem: Dis nooit te laat om iets nuuts te leer nie
SALIGE SONDAG

ADRI KOTZÉ staan vandag in vir Anneliese Burgess. Sy skryf uit Londen oor 'n lewenslange skaamte en 'n leë nes wat tot middeljarige lesse in selfvertroue gelei het.
Ek skryf vanoggend hier in Anneliese se plek omdat sy my, soos wat net sy kan doen, omgepraat het om 'n baie persoonlike storie uit te blaker.
Ek het 'n skaamte só erg dat ek dit vir langer as 20 jaar vir my man en later ook my kinders weggesteek het. Ook my vriende, moet ek bieg, het ek my lewe lank geflous...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel
Goeiemôre

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Waarom hou ons aan uitstel?
Die windlawaai van politieke stokperdryers
Hoeveel geld is genoeg?
Tegno-junkies wat die wêreld wou oorheers
Die dodelike kombinasie
M is vir menopouse
Deel
-
Deel
Adri Kotzé
JoernalisAdri Kotzé is 'n vryskutjoernalis in Londen. Sy was tot Julie 2021 adjunkredakteur van Vrye Weekblad en het al onder meer vir die Bhekisisa Centre for Health Journalism, Carte Blanche, Rapport, Special Assignment en Beeld gewerk.