Afrikaans het ’n besliste plek in Jozi

DONDERDAG MET MERCY

Afrikaans het ’n besliste plek in Jozi

MERCY KANNEMEYER skryf oor hoe begeester Gen Z-studente oor Afrikaans se toekoms kan raak, al is die Universiteit van Johannesburg demografies na aan die ware Suid-Afrika, en voel die taal dus so klein. En sewe goed wat jy vandag wil weet voor jy weer vergeet.

KAFEE! | NETTIE PIKEUR bring hulde aan die mense en die kos van daardie winkeltjies op die hoek.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-12-11-n-ode-aan-kafees-en-kafeekos/)

1. Slegs 1 916 van die 13 616 registrasievorms wat sedert 15 November aan spaza-eienaars in Gauteng uitgedeel is, is al aan die owerhede terugbesorg, het Lebogang Maile, die provinsie se LUR vir finansies en ekonomiese ontwikkeling, gister in Johannesburg gesê. Pres. Cyril Ramaphosa het verlede maand opdrag gegee dat alle spazas in die land geregistreer word in reaksie op 'n reeks voorvalle van voedselvergiftiging wat die lewens van 20 kinders geëis het. Spaza-eienaars is 21 dae gegun om die proses by hulle provinsiale owerhede te begin...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.