DONDERDAG MET ALI
Die Liewe Jesus-stormram vir Projek 2025
Terwyl al die aandag op Trump se dekrete oor Suid-Afrika is, behoort iets anders ons na vlugsout te laat gryp: Die opdrag aan sy prokureur-generaal om alle teen-Christelike dade in Amerika te beveg, skryf ALI VAN WYK. Plus sewe ander dinge wat jy vandag wil weet.

Deel
RUBICON 2.0 | Suid-Afrika moet nou die herstelknoppie druk, skryf Max du Preez.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2025-02-12-rubicon-2-0-suid-afrika-moet-nou-die-herstelknoppie-druk/)
1. Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, het op YouTube onderneem dat dié beweging selfs harder as tevore sal veg teen wat hy “rasgegronde wette" noem. “[Die ANC] het hul rassewette verpak in pragtige woorde soos gelykheid, billikheid en inklusiwiteit. Maar hier kom president Trump, en met een bevel ruk hy die watte af." Nou is dit Solidariteit se verantwoordelikheid om hierop te bou en dit te beveg, sê Hermann in die video. “En ons gaan dit op nog groter skaal as voorheen doen," het hy volgens News24 gesê...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.