Kom ons steek nuwe grense oor in Afrikaans

DINSDAG MET INGRID

Kom ons steek nuwe grense oor in Afrikaans

Wil ons net 'n Afrikaans hê wat steeds na die verlede hunker, of 'n taal wat baanbrekend vorentoe beur? wonder INGRID JONES. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

DIKGEWRIG-BOERE | “Stereotipering is 'n wêreldwye verskynsel."

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-02-24-oor-dom-dikgewrig-boere-en-uitsonderings/)

1. Ongeveer 9,7 miljoen kinders in Suid-Afrika woon by hul grootouers, blyk uit syfers wat Stats SA uitgereik het. Voorts woon 'n verstommende 85% van kinders jonger as vier jaar wat in sulke huishoudings grootword, geen program vir vroeë ontwikkeling by nie. Byna die helfte van huishoudings met 'n oupa of ouma aan die hoof daarvan het meer as ses lede, en die meeste van hulle maak op maatskaplike toelaes staat vir oorlewing...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].