Baie geluk, Meghan, jy is magic

DINSDAG MET INGRID

Baie geluk, Meghan, jy is magic

INGRID JONES sê haar moermeter het al hoe hoër gestyg oor die giftige reaksie op Meghan Markle se nuwe reeks op Netflix. Sosiale media was aan die brand. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

TRIPPE, TRAPPE, TRUMP | 40 dae wat die wêreld verander het.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2025-03-10-40-dae-wat-die-wreld-verander-het/)

1. Met die tesourie wat die staatsbegroting teen môre moet finaliseer, het Enoch Godongwana, minister van finansies, senior ANC-leiers gisteraand by Luthulihuis probeer oorreed om 'n BTW-verhoging van 'n halwe persentasiepunt te aanvaar, het bronne aan Business Day gesê. Daarna sou Godongwana sy plan ook aan die ANC se vennote in die regering van nasionale eenheid voorlê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].