COVID-19 het die fokuspunt vir min of meer al die wêreld se hospitale en klinieke geword, en daar is al hoe meer kommer oor die impak hiervan op “gewone” gesondheidsorg. Dit is veral in Suid-Afrika, waar daar ’n verhoogde voorkoms van kanker en diabetes is, tesame met geweldige getalle van MIV en tuberkulose.
Spotlight het met ’n paar kenners en werkers in die voorste linie gepraat oor hoe die behandeling van Covid-19 gewone gesondheidsorg hier raak.
Groot druk vir kankerbehandeling..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.