Vyf lesse wat SA uit Covid-19 geleer het

CORONA

Vyf lesse wat SA uit Covid-19 geleer het

Dit is altyd goeie raad om “die dak reg te maak voordat dit reën", nes dit is om beleid te formuleer wat gegrond is op goeie advies, skryf CLAIRE BISSEKER.

SOOS wat ons stoei met die pynlike proses om die ekonomie te heropen terwyl ons infeksiekoers aanhou styg, is daar minstens vyf lesse wat ons tot dusver uit die pandemie kon leer.

Die eerste een was dadelik duidelik: hoe belangrik dit is om buffers te hê, en dat jy die “dak moet regmaak voor die reën kom", soos die goewerneur van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, gesê het.  

Aan die begin van die wêreldwye finansiële krisis in 2008 het Suid-Afrika 'n fiskale surplus en min skuld gehad, inflasie was binne die teikenband en die banke was goed gekapitaliseer. Dit het beteken al drie buffers – monetêre en fiskale beleid en finansiële stabiliteitsbuffers – kon tegelyk ingespan word.   ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.