Die dobbelspel met ons skole

TWIS OOR HEROPENING

Die dobbelspel met ons skole

Wat 'n aanvaarbare risiko is vir politici, geld nie ouers wanneer dit jóú kind kan wees wat kan 'n infeksie opdoen en selfs sterf nie – hoe gering die kans ook al mag wees, skryf JONATHAN JANSEN.

KOM ons begin met 'n werklikheidstoets. Sedert skole in Frankryk verlede week heropen is, is 70 nuwe corona-gevalle aangemeld en die betrokke skole toegemaak. Frankryk se minister van onderwys het in reaksie gesê “dit is onvermydelik dat hierdie soort ding sou gebeur".

Jy het reg gehoor — “hierdie soort ding" verwys na jou kinders.

Ouers in Denemarke het met reg gekla dat hulle kinders as proefkonyne gebruik word in hierdie gevaarlike eksperiment van skole heropen. Waarom verskil die benadering tussen 'n politikus en ouer so? Dít is die kern van my kommentaar die week op die minister van onderwys, Angie Motshekga, se toespraak Dinsdagaand oor die heropening van Suid-Afrikaanse skole. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.