DIE reddingspoging van die SAL – hoewel nog nie afgehandel nie – is reeds ’n duur mislukking.
Nadat R5.5 biljoen sedert Desember bestee is om die besigheid aan die gang te hou, is daar geen reddingsplan op die tafel nie. Werknemers, buiten die SAL se top- en senior bestuur, word nie meer betaal nie, en miljoene rande se fooie het na die sakereddingspraktisyns, prokureurs, lugvaartkonsultante en rekeningkundige firmas gevloei.
Dis ’n grootskaalse ramp, waarvoor die blaamspeletjie nou kliphard gespeel word...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.