VERLEDE week het sy gedink, nóú gaan sy breek; sy kon net nie meer nie. Haar hande is rou en seer van die hospitaalgraad-alkohol wat sy soveel keer per dag gebruik. Haar kop, ore en gesig is seer van agt ure se dra aan ’n masker en gesigskerm, maar dit was nie oor die ongemak wat sy wou breek nie. Dit was oor álles.
“Ek was in ’n toestand van totale chaos, want dit gaan erger word,” vertel ’n dokter.
Sy voel nie gemaklik dat haar naam genoem word nie, dan kan sy nie sê wat sy wil nie. Talle dokters sê hulle is verbied om met die media te praat, al wil hulle...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.