LA NIÑA kan ook aanleiding gee tot tropiese siklone, soos die onlangse Eloise, sê prof. Francois Engelbrecht, klimatoloog van die Global Change Institute aan die Universiteit van die Witwatersrand. En, waarsku hy, die weer kan vorentoe nog stormagtiger raak.
Die goeie lente- en somerreëns wat tot dusver in Suid-Afrika geval het, is te danke aan die weerverskynsel La Niña, wat sedert Augustus verlede jaar in die Stille Oseaan ontwikkel het.
La Niña (die Spaans vir “klein meisie”) is die teenoorgestelde van ’n El Niño (“klein seuntjie”) wat gewoonlik lae reënval voorspel...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.