ELKE drie dae kom haal 'n plastiekbedekte koerier monsters van my. Bio-gevaarlike monsters. (Baie gevaarlike monsters?) Swabs van my neus en titseltjies spoeg.
“Draai hierdie stokkie drie keer in elke neusgat – diép in – en stop dit dan in hierdie houertjie in. Neem dan hierdie ander houertjie en spoeg daarin. Moenie vergeet om die datum op al twee te skryf nie.” Só word ek vertel.
Elke Maandag en Donderdag daag die koerier dan hier op en strek sy cooler box met bloubedekte hande na my toe uit. Daarin plaas ek my plastieksakkie (gemerk “BIOHAZARD") en dan gaat hy Somerset-Wes toe. Dít alles omdat ek Covid-19 het en waarskynlik die Delta-variant...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.