#Omicron: Die onsekerheid is terug

HOE ERG IS DIT?

#Omicron: Die onsekerheid is terug

Net toe baie van ons begin dink het die ergste van Covid-19 is dalk verby, toe slaan die nuwe variant ons. Tog is ons darem nie terug waar ons nou bykans twee jaar gelede was nie.

DIE nuutste variant van die virus wat Covid-19 veroorsaak, laat ons opnuut wonder: Gaan die inentings ons beskerm teen die ergste van die nuwe variant? Gaan ons weer ingeperk word? Is dit aansteekliker of andersins gevaarliker as vorige variante?

Nog erger: Die #antivaxxers en ander ontkenners op die internet is van voor af op die oorlogspad:

“Moenie dit waag om ons te dwing om ingeënt te word nie.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.