POLITIEKE NOTABOEK | It’s a strange, strange world we live...

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | It’s a strange, strange world we live in, Master Jack

MAX DU PREEZ skryf oor Suid-Afrikaners wat Texas toe swem en Mogoeng Mogoeng wat MIV/vigs uit mense dryf.

DIE wêreld was 'n lekker mal plek die laaste paar dae.

Brittanje, Amerika en 'n hele lot ander lande verklaar Suid-Afrika verboten nadat ons briljante wetenskaplikes 'n nuwe variant van die coronavirus beskryf, maar die variant was toe al klaar in baie lande in die wêreld, waarskynlik al van 7 Oktober af.

Die goewerneur van Texas, Greg Abbott, kritiseer pres. Joe Biden omdat hy niks doen om “immigrante wat ons grense onwettig uit Suid-Afrika oorsteek” te keer nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.