Die wetenskap verander – en rasionele gedrag behoort daarby aan te pas

BLY BY

Die wetenskap verander – en rasionele gedrag behoort daarby aan te pas

Die wêreld om ons en die wetenskap is voortdurend aan die verander. Ons moet seker maak ons weet waar om die feite te kry waarop ons besluite grond, skryf RUTH STEWART en CARINA VAN ROOYEN.

  • 01 Desember 2021
  • Vrye Denker
  • 6 min om te lees
  • artikel 3 van 8
  • Ruth Stewart en Carina van Rooyen

DIE wêreld rondom ons, en die manier waarop navorsers dit bestudeer en verstaan, verander voortdurend. Die konstante verandering beteken dit wat ons weet deur middel van wetenskap verander ook. 

Neem byvoorbeeld die feit dat SARS-CoV-2 deur die lug versprei word. Vroeg in die pandemie het belangrike groepe soos die Wêreldgesondheidsorganisasie aangeneem respiratoriese druppeltjies was die dominante modus van oordrag van die siekte. Dit het gelei tot advies soos fisieke afstandskepping, hande was, oppervlakke afvee, die dra van plastiekskerms en om plastiekafskortings tussen klante en kassiere in winkels te sit.  

Soos wat daar meer navorsing gedoen is, het die bewyse aan die lig gekom dat SARS-CoV-2 in die lug sweef (https://theconversation.com/why-its-important-to-know-how-fluids-move-142123). Die trefwydte is dus nader én verder as wat eers vermoed is. Terwyl fisieke afstand belangrik bly, het maskers en ventilasie ook noodsaaklike instrumente in die stryd teen die verspreiding van Covid-19 geword.  ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.