#1 Wat weet ons van nuwe variante?
Die oorspronklike Omicron-variant se naam is BA.1 en daardie vorm was van Desember tot Januarie die algemeenste in Suid-Afrika. Maar in Januarie het ’n nuwe vorm van Omicron, BA.2, begin oorneem.
Daar was toe ook ’n opswaai in infeksies, veral toe die skole heropen het en BA.2 ’n omgewing gehad het waarin dit selfs vinniger kon versprei (in klaskamers en by binnenshuise byeenkomste by skole en ander opvoedkundige instellings wat ook aan die begin van die jaar heropen het)...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.