×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
POLITIEKELOSE NOTABOEK | Miami Dice, die Ruiter van Nashville en ...

DIE WEEK SE ANDER DINGE

POLITIEKELOSE NOTABOEK | Miami Dice, die Ruiter van Nashville en ’n hella spicy advertensie

In hierdie week se Klein Saterdag-notaboek deel die span interessante brokkies oor alles en nog wat. Die enigste voorbehoud is dat dit niks met die politiek uit te waai mag hê nie. Deur ANNELIESE BURGESS, HANLIE GOUWS, WILLEM KEMPEN en ADRI KOTZÉ.

Miami Dice, Baby!

Sondag se eerste F1-GP op die Miami Autodrome in Florida sal eerder onthou word vir al die sideshows en razzmatazz as vir volspoed-aksie om die baan.

’n Mens kan die Amerikaners vergewe vir dinge soos die bote wat geparkeer was op die fake water op wat eens die parkeerterrein van die Miami Dolphins se Hard Rock Stadium was, maar nie vir die swak gehalte van die baanoppervlak nie. Dit was ook ’n bietjie vreemd dat Verstappen, Leclerc en Sainz ná die wedren deur Jon en Poncherello van CHiPs na die podium begelei is, hoewel nie so erg soos toe elkeen van die drie deur die onderhoudvoerder as “Baby” aangespreek is nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X