Vrugtesuiker moontlik die sleutel tot vetsug

GESONDHEID

Vrugtesuiker moontlik die sleutel tot vetsug

'n Nuwe hipotese oor gewigstoename dui daarop dat 'n oorinname van fruktose 'n eienaardige uitwerking op ons metabolisme kan hê, wat die liggaam se vermoë beperk om gestoorde energie uit vet te gebruik, skryf ANNELIESE BURGESS.

NUWE navorsing dui daarop dat fruktose – 'n eenvoudige suiker wat in baie voedselsoorte voorkom – moontlik 'n sleutel tot vetsug en verwante gesondheidsprobleme kan wees.

“Obesity" is 'n groot navorsingsveld, maar navorsers het nog altyd gesukkel om die presiese oorsaak van die siekte vas te pen. Daar is 'n verband waargeneem tussen vetsug en genetika, suikersiekte, kalorie-inname, hoëvet-voedsel en koolhidrate.

Tot nou toe was daar drie hoof-hipoteses oor gewigstoename:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.