MY moedertaal is Afrikaans, maar ek is nie meer 'n Suid-Afrikaner nie.
Ek woon al byna 43 jaar lank in Engeland nadat ek in Suid-Afrika met 'n Engelsman getroud is. Toe ons hiernatoe gekom het, het ek ná die geboorte van ons kinders burgerskap en dus ook stemreg gekry.
Hier is Suid-Afrikaners wat Engels praat volop. Waar ek kan, knoop ek 'n gesprek aan. Ek begin so: “I hope you don’t mind my asking, but do I detect a slight trace of a South African accent?” Dan gaan dit 'n ruk lank oor koeitjies en kalfies: die weer en die klimaat, wanneer hulle hier aangekom het, waarvandaan hulle kom, en dan die vraag: “Do you speak Afrikaans at all?”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.