Trots Suid-Afrikaans: Tzaneen se luukse handsakke

SAKKIES WIL SY DRA

Trots Suid-Afrikaans: Tzaneen se luukse handsakke

’n Jong entrepreneur word geïnspireer deur vakmanne in Europa om hier te lande handsakke van die hoogste gehalte te maak. MICHÈLE MEYER kry skaam vir haar seilsakkie.

WYS my jou handsak en ek lees jou soos ’n blog. Wat ’n vrou oor haar skouer of voorarm dra, is ’n klein outobiografie.

Dit alles besef ek waar Xyza Bothma vir my staan en wag. O, hoekom het ek die dienlike seilsakkie gegryp, nie maar die goedjies oorgegooi in my tydlose swart skouersak nie? En hoe om dit te verbloem sonder om verdag voor te kom?

Skud blad met die 28-jarige entrepreneur en gaan sit op die sak, is al raad. Xyza kyk grasieus anderpad...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.